Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johan Myburg

Nuwe Bundel. Johan Myburg: Narreskip      

10 May 202215 June 2022 By Versindaba

Narreskip       Johan Myburg     Oor hierdie Hertzogpryswenner se nuutste bundel sê Louis Esterhuizen: “Nog selde het ek ʼn versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in…

Read More

Johan Myburg: Word Art at 151

6 December 2017 By Versindaba

René Bohnen, De Waal Venter, Corné Coetzee, Grethe Fox, Johan Myburg en Jose Domingos. Foto: André Clements Johan Myburg in gesprek met Versindaba oor die David Krut Projects, Johannesburg: Word Art at 151 Om Afrikaans te verstaan en dalk te praat kom vir nie-moedertaalsprekers straks nie só moeilik nie. Maar om poësie te lees as…

Read More

Nuwe publikasie: Uittogboek (Johan Myburg)

17 May 201716 May 2017 By Versindaba

Uittogboek                  Johan Myburg Uittogboek – ’n bundel wat van fyn vakmanskap, tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig – is ’n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre. Temas soos die doodsbesef, die mens se verganklikheid en die optekening van laaste dinge word op subtiele en sensitiewe wyse benader en met ironie en…

Read More

Joan Hambidge. Beeld se Kunsblad

26 June 2014 By Versindaba

Johan Myburg debuteer in 1984 met Vlugskrif en sy bundel Kontrafak, tien jaar later, verower die Eugène Marais-prys.   Hier is ‘n vers van Myburg:     Of rage and remembrance Simfonie no. 1, John Corigliano Die deur maak oop op ’n party aan huis van ’n galante paar. Musiek dra gaste deur ’n portaal,…

Read More

René Bohnen. Sonder skroewe – ʼn kort beskrywing.

6 April 201414 April 2014 By admin

In 2011 is ‘n “Site Specific” in Plettenbergbaai aangebied deur stigterslede Strijdom van der Merwe en Anni Snyman –  die eerste van ʼn projek wat nou wyer blootstelling (en hopelik borgskappe) kry. Die goeie nuus is dat dit die status van ʼn biênnale sal aanneem en ʼn redelike hupstoot deur sakekamers sal kry. Die borg…

Read More

Johan Myburg – Vertaling in Engels

17 January 201230 December 2011 By Versindaba

Johan Myburg – vertaal deur/ translated by Charl JF Cilliers   Johan Myburg Johan Myburg published his first volume of poems Vlugskrif in 1984, to be followed ten years later by Kontrafak which won the Eugene Marais Prize. Kamermusiek was published by Lapa in 2008. In this volume the room is the central space in…

Read More

Andries Bezuidenhout. Paradys deur die motorvenster

10 February 20114 September 2013 By Versindaba

Ek lees oor landskappe op vir die komende Woordfees. Die klassieke Suid-Afrikaanse teks oor landskappe is seker J.M Coetzee se White Writing. Ek onthou hoe ek ʼn ruk gelede in Fort Beaufort se museum deur ʼn fotoboek geblaai het. Dis in die 1880s deur Lovedale Kollege gepubliseer om aan hul befondsers in Engeland en Skotland…

Read More

Onderhoud met Melt Myburgh oor die komende Woordfees

1 February 20113 February 2011 By Versindaba

Elwe & Selwe – En kuier kán die spulletjie! Louis Esterhuizen gesels met Melt Myburgh, Woordfees se Woordkunsprojekbestuurder Melt Myburgh woon op Stellenbosch en werk by Woordfees as Woordkunsprojekbestuurder. Hy het langs die Oranjerivier op Karos naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ‘n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Skulpkrale: Kwatryne” (Marié Heese)
  • Nuwe publikasie: “Nogmaals vir die bysiende leser” (Joan Hambidge & Marlies Taljard, Reds.)
  • 100 Duitse Bestes: Jakob van Hoddis (1887-1942)
  • 100 Duitse Bestes: Georg Heym (1887-1912)
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Melanie Grobler on RIV Christiaan Diedericks18 July 2025

    Eugene, baie dankie vir jou gedig. Met liefde, Melanei Grobler.

  2. Bernardus Johannes Odendaal on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)15 July 2025

    Gerard, die vertaling van die gedigte was 'n herkennismaking soos min.

  3. Gerard Scharn on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)13 July 2025

    Geweldig dichter, Benn. Toen ik hem leerde kennen werd ik door het lezen van zijn gedichten zelf ook dichter.

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  5. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon