Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johan Swanepoel gedig

Johan Swanepoel. die wêreld in

14 August 2025 By Versindaba

  die wêreld in   ek was verras toe ek in sy testament lees dat hy veras wou word   hoe werk die opstanding-storie dan?   ‘n begrafplaas is vir my ‘n biblioteek van stil stemme waardeur ek kan stap   grafstene hardop lees en dan wag vir ‘n stem om terug te fluister –…

Read More

Johan Swanepoel. straatkind

9 May 20259 May 2025 By Versindaba

straatkind   vandat ek my uit haar taai vel los geskeur het het ek geweet sy’t nie meer lus nie   het ek geweet sy voel ongenooid   dis asof sy haarself van haarself en van my wil verskoon   haar baklei het in die fyn plooitjies om haar oë en in die hard van…

Read More

Johan Swanepoel. delta

21 February 2025 By Versindaba

  delta   ek weet nie waar om te begin nie maar eers dit: ek weet nie in watter taal om te begin nie en of taal ooit die geskikte draer van hierdie rietmandjie kan wees nie   ek is onseker oor die plek en tuig waarin ek my bevind my hier en nou ‘n…

Read More

Johan Swanepoel. genoeg

28 November 202430 November 2024 By Versindaba

  genoeg   dit reën en ek is halfdier   beweeg geruisloos van kantoor tot kantoor   loer ongesiens by raadsale in   op die kalender spring ek van jaareinde na jaareinde   in ‘n oogwink van valentynsdag tot by swart vrydag   hallelujah   maar nou moet dit ophou reën   die grond is…

Read More

Johan Swanepoel. torings

22 November 2024 By Versindaba

  torings   kanse is goed dat ‘n kind met blokkies ‘n toring wil bou die kleure van die reënboog op mekaar sal stapel totdat dit omval   net om dan die stukkies bymekaar te vee en van voor af te begin die keer dalk met ander blokkies   so goed soos jy wat in…

Read More

Johan Swanepoel. in vertaling verlore

2 November 2024 By Versindaba

  in vertaling verlore   sou dit nie vreemd wees om vir john milton in ‘n bulderende afrikaanse stem te hoor praat nie   verbeel jou   ‘n hemelse boodskapper in oorlogsgewaad kompleet met skild en swaard   kom sit aan jou etenstafel en deel jou mee dat in ‘n vorige veldslag die verlies subtiel…

Read More

Johan Swanepoel. houtkerk

9 October 2024 By Versindaba

  houtkerk   my pad vurk kort voor die lendelam houtkerk met haar toe deure en diep gekleurde vensters   selfs die swart weerhaan op die ystertoring draai sy kam weswaarts en kraai vir oulaas luidkeels   © Johan Swanepoel, 2024

Read More

Johan Swanepoel. donkermaan

10 September 202411 September 2024 By Versindaba

  donkermaan   dit raak donkerder as jy verby hierdie papierwoorde stap en knus teen my kom staan sodat ek net nodig het om te fluister donkerder selfs as ek my mond oopmaak om te praat maar daar waar my gedagtes soos springgetybranders op skedelkusrotse breek kan selfs ek niks sien nie bly my maan…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon