In reëlmaat van donker en lig I Oor geestesiektes (soos depressie, bipolariteit of skisofrenie) is daar al dikwels geskryf. Robert Lowell (1917 – 1977) se klassieke gedig som dit alles op: Man and Wife Tamed by Miltown, we lie on Mother’s bed; the rising sun in war paint dyes us red;…
Tag: Johan van Wyk
Joan Hambidge. Johan van Wyk en Johann de Lange: Andy Warhol
I Andy Warhol (1928 -1987) was ‘n Amerikaanse popkunstenaar. Veral Bekend vir die stelling: Almal het vyf minute van roem. Die invloed van advertensies en sogenaamde “celebrity culture” word in sy werk ondersoek wat hierdie digter vele kere in New York besigtig het. Van 1980 tot in 2013. Die sogenaamde “silkscreen”-skilderye met die bekende …
Joan Hambidge. Johan van Wyk en Ingres: Die gedig as portret
“The history painter shows the species in general; while the portrait painter represents only the specific individual—a model often ordinary and full of shortcomings.” Johan van Wyk en Ingres: Die gedig as portret I MONSIEUR BERTIN Na ‘n skildery van Ingres Monsieur Bertin sien rooi. Sy kop is vol stormjaer gedagtes, sy vingers…
Joan Hambidge. Johan van Wyk: Deur die oog van die interteks
Paul Klee (1879 – 1940) was ‘n Switsers-Duitse skilder. Só dig Johan van Wyk oor die kunstenaar Paul Klee in Heldedade kom nie dikwels voor nie. 14 OP LOOP GEGAAN Meneer Paul Klee het op loop gegaan met ‘n lyn aan ‘n halsband, met skrefies oë, ‘n krulletjie baard en ‘n droomhoed in…
Joan Hambidge. Johan van Wyk
I Hoekom kry sekere digters nie genoegsame aandag nie? Onbekroond “verdwyn” hulle. Tog lewer hulle ‘n enorme bydrae tot die digkuns. Só ‘n digter is Johan van Wyk. Heldedade kom nie dikwels voor nie is ‘n belangrike bundel binne die sub-genre van ekfrastiese digkuns. Genadiglik het die digter, toe hy nog gelewe…
Joan Hambidge. Ekfrasis
Op die voorblad van Linda Hutcheon se A Theory of Parody word ‘n skildery van Magritte se Perspective (Le Balcon de Manet) afgedruk.In hierdie studie verwys sy na die inter-art discourse van die parodie. Robin Robertson dig so: Glass of Water and Coffee Pot after Chardin These rooms of wood,…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #6
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #6 Johan van Wyk DIE KERMIS (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Henri Koerner, Vanity Fair Ouma en oupa sit op die stoep. Grashalms spruit skeenhoogte uit die perk. By die bruggie oor die kanaal vang seuntjies paddas…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #5
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #5 Johan van Wyk ONTHOOFDE (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Géricault Op die slaghuissatyn die juweel met oë. Die lem wat die son verblind het dwarsdeur die dag geval. Nog een dag van al die dae…
