… alle verlangens, verniet, verniet, ewig gevange in getye van verdriet. D.J. Opperman uit “Seevelde van bamboes” I Gedigte werk met paradokse of teenstrydighede soos Opperman dit verwoord in sy vers “Vuurbees” (Dolosse) met die verbluffende reël: in die bose skoonheid van geweld https://maroelamedia.co.za/afrikaans/gedigte/gedig-vuurbees/ Besoek 20 Augustus 2023 Henning Snyman wys in…