Gooi die Dobbelsteen Charles Bukowski as jy gaan probeer, doen dit voluit. anders, moenie eens begin nie. as jy gaan probeer, doen dit voluit. dit kan beteken dat jy jou meisies, vrouens, familielede, werk en miskien jou verstand kan verloor. doen dit probeer enduit. dit kan beteken dat jy nie vir 3 of 4…