Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann Lodewyk Marais gedig

Johann  Lodewyk Marais. Mafunyane

24 September 2025 By Versindaba

  Mafunyane   Tussen die Shingwedzi en Bububu waar mopanie en knoppiesdoring staan, sien ons die olifant die eerste maal waar hy en sy askari op ons wag en skielik weer in die ruigte verdwyn. Met die lang tande bo die grond gehou breek hy vervaard deur die savanneveld, asem deur die wond van lank…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Rietspruit

4 December 2024 By Versindaba

  Rietspruit   Op die werf van lank terug het ek daglank na viswaters verlang, dáár waar die spruit wegkronkel en die kuile op ’n streep lê die water glimmend ver gesien – al met die wilgers langs, blinkend waar Sloepek Mokwena steggies van dié boom loop en indruk het.   © Johann Lodewyk Marais,…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Visse

3 December 2024 By Versindaba

  Visse   I Ghieliemientjie (Enteromius paludinosus)   Dié ghieliemientjie van die Mwaru-, Naivasha- en Victoriameer en die bolope van die Lualula, Lualaba en Lufira roer ook hier op die helder bodem van Klipgat.     II Moggel (Labeo umbratus)   In die modderpanne van ’n osbog klewe derduisende taai viseiers aan die grashalms van…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Hoek

15 October 202415 October 2024 By Versindaba

  Hoek   Die hoek is die goeie boodskap van Jesus wat iets kosbaar vang om vissers van mense te maak.   Die beangste vis aan die hoek verduur lyding, veg vir sy bestaan wanneer hy vasgevang word   en offer homself op die sand.   © Johann Lodewyk Marais, 2024  

Read More

Johann Lodewyk Marais. Krap II

3 October 20244 October 2024 By Versindaba

  Krap II   Iets knibbel, knibbel lank reeds aan die aas. Dan slaan Pa en ’n wriemelende dier met tien pote, ’n platter lyf, breër as wat dit lank is, en nét wil wegkom, val reg voor ons op die spruit se oewer, begin skuins hardloop, weg van die gevaar, om vir lewe en…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Krap

2 October 20244 October 2024 By Versindaba

  Krap   Die krap, sê digter Ted Hughes, is God se enigste speelding. By die spruit het ’n krappie rats weggeskartel, maar in my hand gevang voor hy in die loop glip en huis toe gebring, lank beskou en in ’n oopgesnyde olieblik soos speelgoed van my vertroetel tot een knyper afgebreek het.  …

Read More

Johann Lodewyk Marais. Begin

1 October 2024 By Versindaba

  Begin   Wat dryf dié onverwoesbare na die waters? Kan ek opsom? Die ink vir hierdie gedigte kom uit jou are en my hand. Sweet en bloed van ’n visserman is oor dié bladsye gesmeer, skubbe lê om my uitgesprei en ’n vis se oog het gebreek.   © Johann Lodewyk Marais, 2024

Read More

Johann Lodewyk Marais. Parkinson (M)

29 April 202429 April 2024 By Versindaba

  Parkinson   In die huis vol foto’s en borduurwerk, die gelese boeke in die rakke, die skilderye van baie reise, die breë TV-skerm met programme oor verre plekke, kookavonture en beelde van vervloë platteland het haar woorde min geraak, die bure opgehou om te kom, die dominee verdwyn en die versorgers gedwee hulle stille…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon