Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann Lodewyk Marais gedigte

Johann Lodewyk Marais. Vier Oos-Randse kwatryne

12 September 2025 By Versindaba

  Connie SAL Museum, Germiston   Die trippelstert-Constellation – om in ’n vliegtuigloods te pas – met dolfynvormige ruim het die vliegwedloop verpas.   Randse Lughawe   Kapt. Flippie Vermeulen bewaar vliegtuie van toentertyd en ons gooi draaie met sy Beechcraft BE 18 vóór alles tot stilstand slyt.   Harvard Café   ’n Meisie kry…

Read More

Onderhoud met Johann Lodewyk Marais

20 August 202020 August 2020 By Versindaba

    Neil Cochrane gesels met Johann Lodewyk Marais oor sy bundel Ondertussen. Naledi, 2020.   Neil Cochrane: Johann, baie geluk met Ondertussen, jou elfde digbundel. Die bundeltitel dui op gebeure wat plaasvind, terwyl iets anders besig is om te gebeur. Dus word tydsverloop tussen hede en verlede geïmpliseer, onderwyl die digter hom dalk met…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Johann Lodewyk Marais

14 August 202029 July 2020 By Versindaba

        Vlugteling   Met my drome wil ek die oseaan leegdrink, die winddonker see ingaan, maar kan ek ongewete in die blikskuit dryf tot ek gered aan die ander kant staan?   © Johann Lodewyk Marais, 2020 (verskyn eersdaags in Ondertussen, Naledi)  

Read More

Johann Lodewyk Marais. Rivierpampoen

10 July 20199 July 2019 By Versindaba

RIVIERPAMPOEN Gunnera perpensa   Die rivierpampoen se lappe blare floreer op plekke waar dit modderig, verafgeleë en onbegaanbaar is.   Met voete in die drasserige vlei skuifel die tydelose grysgroen plaat miljoene jare lank die skuinste af.   Dié krui skep sy eie metafore, speek sy groot, gelobte sambrele oop en hang ’n skaduwee aan…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Rooi-ivoor

17 December 201814 December 2018 By Versindaba

ROOI-IVOOR Berchemia zeyheri   Rooi-ivoor, ek skryf by die lig van ’n lampstaander uit jou hout gekerf deur ’n kundige hand en soek woorde om jou te ken.   Rooi-ivoor, ’n naakte byl het jou gevel, tunstenversterkte saagtande deur jou bas geklief en ’n beitel jou afgerond.   Rooi-ivoor, ná die ritseling van jou gekartelde…

Read More

Johann Lodewyk Marais. A Day of Celebration

13 October 2017 By Versindaba

A Day of Celebration   Jy drink ’n cocktail in die Library Bar van die Royal York waar die koningin ’n goue hysbak en eie suite het.   Met ’n glas Célibatiere in die hand blaai jy benieud deur die Toronto Star en kiek die interieur met jou iPhone.   Ek sien leer, hout en…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Drie insekte

4 March 20161 March 2016 By Versindaba

Graankalander Sitoplulus granarius   Die piet-my-vroue het rigting gekry en in die bome het dit stil geword. Hulle wat naby die aarde lewe, maak in die najaar saad bymekaar om deur die wintermaande te bewaar. Wanneer die rook van die miskoekvure wit en laag oor die lappies grond huiwer, word die somer se oes ingesamel….

Read More

Johann Lodewyk Marais. Out of Africa

11 April 201510 April 2015 By Versindaba

OUT OF AFRICA   ’n Jong man het ’n week lank die vliegtuig uit ’n olieblik en draad geprakseer en op ’n straathoek te koop aangebied.   Hierdie maaksel het jy bly aangeskaf, op die glasblad van ’n tafel laat staan en een foto ná die ander geneem.   Die volgende dag staan die stuk…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon