Sewe haikoes I In die fakulteit van my gedigte lewe fauna en flora. II Risoom behou glo die idee van geworteld met ’n wortelstelsel. III Olifante dwaal deur my gedigte en loop en breek bome af. IV Die kort-kort en lang plaaslyne van die voëls weerklink…