Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann Lodewyk Marais

Johann Lodewyk Marais. Arabiese gemsbok

14 May 2026 By Versindaba

  Arabiese gemsbok Oryx leucoryx   In die uitgestrekte velde beweeg ’n wit figuur stadig met lang, geriffelde horings en knibbel aan die woestyngras.   Die sand ontvang sy voetspore. Venynig waai die wind teen hom voor hy, half gedwee, skuiling soek onder ’n skurwe haak-en-steek.   Hier het hy die plek teruggevind om tussen…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Bastergemsbok

13 May 2026 By Versindaba

  Bastergemsbok Hippotragus equinus   Om hom te beskryf, moet ek sy kleure – wit, swart, bruin en terracotta – sigbaar uitbeeld, duidelik onderskei en uiteindelik nog iets sê oor hom wat minder anatomies is, maar meer oordra oor dié antiloop ingeperk in sy savanne met bome en gras – nie te ruig of te…

Read More

Digtersprofiel: Johann Lodewyk Marais

11 May 202617 April 2026 By Versindaba

Johann Lodewyk Marais is op 21 Desember 1956 in Johannesburg gebore en het in 1975 aan die Hoёrskool Harrismith gematrikuleer. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria, waar hy in 2001 ’n DLitt-graad oor Eugène N. Marais se wetenskaplike prosa verwerf en in 2013 die graad DPhil in geskiedenis behaal met ’n proefskrif oor internasionale reisliteratuur…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Koedoe

28 April 2026 By Versindaba

  Koedoe Tragelaphus strepsiceros   Die dier beweeg tussen doringbome met horings wat soos geheime spiraal en volg ’n voetpad van reuk en klank.   Blare trek hom. Water roep hom nader. Hy leef in ’n nou kring van oorlewing en ken nie die vraag na betekenis nie.   Hy dra majesteit, sonder om te…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Dick Findlay

22 April 2026 By Versindaba

  Dick Findlay 1928–1996   Die man bestel vir ons Earl Grey-tee, laat dit trek, roer ’n keer en die soet geur uit die pot met ’n mus vul die vertrek.   Dan maak hy ’n laai oop, lag gelate en wys my die muise wat hy haarfyn vir ’n groot boek oor soogdiere teken….

Read More

Johann Lodewyk Marais. Peter Singer

17 April 2026 By Versindaba

  PETER SINGER All the arguments to prove man’s superiority cannot shatter this hard fact: in suffering animals are our equals.             Dat pyn bestaan, is onvermydelik. In kampe krimp die dier se vrye wil. Gekose vir produksie en profyt. ’n Liggaam wat bloei met mag ingeperk. ’n Seker prys wag anderkant die hek. Die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Gewone duiker

14 April 2026 By Versindaba

  Gewone duiker Sylvicapra grimmia   In die vroeë ure verskyn die duiker met skerp horings en streep voor die kop. Hy laat ’n vars spoor deur die onderbos oor blare, sand en die droë grasveld. Hy kom stadig aan na die mieliegruis, vreet vinnig, kyk op toe ek nader kom. Hy ruk sy kop,…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Natuur, omgewing en klimaat

13 April 2026 By Versindaba

  I  My betrokkenheid by drie versamelbundels wat die omgewing as sentrale tema ondersoek, vra om ’n breër agtergrond en perspektief. Twee van hierdie bundels bring boonop Nederlandstalige digters uit die Lae Lande in gesprek met Afrikaanse stemme, wat die dialoog oor landskap en ekologie in die twee verwante tale verdiep (Marais en Zuiderent, 1997,…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 11
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Spienekelientjies” (Antjie Krog, Samest.)
  • Elmarie Stofberg. Wensebrief
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Vanoggend 3
  • Resensie: “Vryval” (Pieter Hugo)

Nuutste kommentaar

  1. Ronel de Goede Foster on Ronel de Goede. Kremetartboom8 May 2026

    Dankie, Joan Dankie, Bernard Ek waardeer jul kommentaar. Groete Ronel

  2. Bernard Odendaal on Ronel de Goede. Kremetartboom8 May 2026

    Lekker om weer so ‘n knap gedig van jou te lese te kry, Ronel.

  3. Dr PS Swathe on Jeanne Henning Els. Openbaring8 May 2026

    Bietjie voorspelbaar maar dit laat mens ook nogal dink aan die charismatiese kerkbeweging.

  4. Joan Hambidge on Ronel de Goede. Kremetartboom7 May 2026

    'n Komplekse gedig. Gelaai met subtekste (Die kremetartekspedisie, o.a.) en die hele debat oor postkolonialisme. Aangrypend en 'n sterk vers!

  5. Joan Hambidge on Nuwe Bundel. Pieter Hugo: Vryval5 May 2026

    Geluk met hierdie bundel - ek lees dit tans. Die verskillende tegnieke en die toonaard wat wrang-ironies of speels is,…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon