DHOW-WEDVAART, LAMU ‘n Gesoute seekaptein ken sy dhow en van jongs af die name van die wind. Tydens die wedvaart gee hy net meer tou. Romp en mas is op die eiland gebou, wat die deelnemers aan dié ambag bind. ‘n Gesoute seekaptein ken sy dhow. Tien bemanningslede sny die diepblou branders om die wenstreep…