Karel Prinsloo, Dalk vandag (Pretoria: Groep 7 Drukkers, 2025) Johann Lodewyk Marais (JLM) het op 8 Maart 2025 ’n gesprek met Karel Prinsloo (KP) gevoer tydens die bekendstelling van sy vierde digbundel, Dalk vandag, in die kerksaal van die N.G. Kerk Lynnwood in Pretoria. JLM: Die bundel het ’n treffende voorblad. Die…