Johann Nel 70 4 Mei 2021 kunstenaar wat asem gee aan letters op papier, wat die boom weer laat ritsel, die geveerdes uitlok tot tortel en tjilp: ’n dwarrelwind deur blaaie van ’n boek wat ooplê in ’n tuin waar die digter dit ten slotte teësinnig moes verlaat jou stem wek…