weggooikind onthou jy die tyd toe ek agter die dameskoshuis sou wag totdat jy stilweg by die badkamervenster uit slier en ons in opstand teen die kilheid van tyd saam padlangs vlug? soos murg tot been was ons verknog aan mekaar saam het ons getuur na flonkerende straatligte van ‘n sterwende…