Johann van der Walt werk as ’n vryskut video redigeerder en skrywer in die televisiebedryf. Hy het twee internasionale kinderboeke geskryf, wat ook onlangs plaaslik by Minimal Press verskyn het, Bhubesi en Frankie Learns To Fly. Sy debuutdigbundel, Parlement van uile, verskyn in 2020 by Naledi asook sy eerste versameling van engelse verse, This Road Doesn’t Lead Home, uitgegee deur Red…