Johannes van Eeden is op 5 Oktober 1967 in Humansdorp gebore en word groot op Stellenbosch. Hy gaan skool in Wynberg en matrikuleer later in Oudtshoorn. Sy pa was ’n dominee en hulle het daarom redelik baie rond getrek soos die beroepe hom gelei het. Van Eeden dig en skryf musiek reeds van skooltyd af….