John Ashbery vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik van Blerk Landbougereedskap en Koolrape in ‘n Landskap Een ongedekodeerde boodskap lees toe: “Popeye sit in donderweer, Onverwag. Uit daardie skoendoos vir ‘n woonstel, Uit die doodsblou getinte gordyn, rys ‘n tangram: ‘n plaas.” Intussen het die Sea Hag op ‘n groen…