Ek het lanklaas “ge-blog”. Ek skryf dit toe aan die volgende dilemma/verskynsel/versinsel: ‘te min tyd’. Ek woel en werkskaf om werke klaar te kry vir volgende maand se groep tentoonstelling “FLESH” in Piketberg by ‘The Art Business’. Intussen verwyl ek my tyd deur produkte te maak vir my ‘Lobotoy-me’ projek wat tydens die Oester fees…