So elke nou en dan kom die SABC vorendag met briljante televisie. Gisteraand was dit weer so: die eerste episode van die reeds ‘A Country Imagined’, aangebied deur Johnny Clegg, het my vasgenael voor die kassie gehou. In hierdie reeks deurkruis Clegg die land op soek na kunstenaars wat op verskillende maniere op die Suid-Afrikaanse…