My Oupa Frank Op ‘n foto rokend aan ‘n pyp my Oupa aan vaderskant my Ouma op dieselfde foto met vlegsels ek skat haar sowat dertig jaar my Oupa veel ouer saamgesnoer nou aangestuur deur my suster vir die ordening van ons argief. In die bewaarplek van my geheue ‘n donkerkamer wonder…