Ek was die afgelope 10 dae so besig (dit is die einde van die semester…) dat ek glad nie daarby uitgekom het om ‘n inskrywing te maak oor ‘n besonderse Afrikaanse digbundel nie. Ek het egter presies geweet oor watter bundel ek wou skryf: Uys Krige se Spaans-Amerikaanse Keuse, wat in 1969 by H&R verskyn het. Dit…