Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Josh Ritter

Andries Bezuidenhout. Der Erlkönig en die Oak Tree King

13 May 201117 May 2011 By Versindaba

Josh Ritter se weergawe van Erlkönig is nie ʼn letterlike vertaling van Goethe se gedig nie. Sy melodie gebruik ook slegs temas uit Schubert se dramatiese toonsetting. ʼn Belangrike verandering wat intree is dat die Elwekoning in die oorspronklike gedig die kind gewelddadig met hom saamneem. Josh Ritter se “Oak Tree King” is meer subtiel…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die goue eeu van die radio

13 January 20104 September 2013 By Versindaba

Ek het lanklaas ʼn stukkie musiek hier gehang. Van hierdie een het Riaan Grobler, wat ‘n letterkunde show op RSG doen, my bewus gemaak. Heel toevallig gaan dit oor die radio. Wel, soort van. Dis ook ‘n gespot met nostalgie. Dis deur Josh Ritter, ʼn Amerikaanse singer-songwriter, wat besluit het om nie ʼn breinchirurg te word…

Read More

Andries Bezuidenhout. Woorde wat mense laat praat

20 July 20094 September 2013 By Versindaba

  Die feit dat ʼn gedig of ʼn liriek obskuur is (veral lirieke, omdat dit gewoonlik onbeskaamd in die wêreld van populêre kultuur beweeg), is soms ʼn wonderlike ding. Dit kan mense aan die praat sit. Soms kan dit ʼn mens selfs laat dink. Bid jou dit aan! ʼn Liriek wat mense laat dink. Ek…

Read More

Andries Bezuidenhout. Teen digterlike tangverlossings

15 July 20094 September 2013 By Versindaba

(… of dalk eerder narsissistiese notas oor waar my liefde vir poësie miskien vandaan kom, al stel niemand waarskynlik daarin belang nie – and good on them!)   ‘n Vraag wat Louis Esterhuizen nou die dag vra sit my aan die dink oor waar my liefde vir gedigte vandaan kom. Hoekom koop mense digbundels? Of erger,…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon