Alfred Schnittke en Sofia Gubaidulina is twee van die belangrikste Russiese komponiste van onlangse tye — oftewel, sedert die dood van Dmitri Sjostakovitsj in 1976. Ek het Schnittke (1934-1998) ‘n jaar of wat gelede die eerste keer ontdek, en sedertdien is ek ‘n groot aanhanger van sy werk. Sy concerto vir altviool, sy klavierkwintet en sy eerste klaviersonate tel…
Tag: J.S. Bach
Desmond Painter. Amos Oz oor musiek, poësie en skryf
In die April uitgawe van die musiektydskrif Gramophone verskyn daar ‘n interessante artikel deur die bekende Israeliese skrywer, Amos Oz, oor die rol van musiek in sy werk. Oz begin met ‘n mooi beeld van homself as ‘n jong, arm seun in Jerusalem, sonder toegang tot ‘n platespeler of selfs ‘n radio, maar meegevoer deur die klanke van ‘n buurvrou…