Juanita Louw gesels oor haar debuutbundel ‘In die grot van die sibille’ met René Bohnen . Juanita, baie geluk met hierdie mooi debuut. Op die laaste bladsye lees ons dat dit grootliks gespruit het uit ʼn M.A. studie in kreatiewe skryfkuns wat jy aan die Universiteit van Kaapstad voltooi het. Ter inleiding wil ek jou…