Meer as 800 vrywilligers is tans besig om vir die Britse Poetry Society se eeufeesvieringe ‘n reusagtige gedig te brei. Elkeen van die vrywilligers se taak is om ‘n bepaalde letter van die alfabet op ‘n vierkant van 12″ by 12″ te brei. “A poem is often a small thing that packs a larger punch…