Resensie: I wish I’d said … Vol. 6. Johann de Lange & Agnes Mawela (Reds.) Naledi, 2023. Resensent: Marlies Taljard Inleidend Vir die sesde agtereenvolgende jaar het AVBOB se bundel I wish I’d said … in 2023 verskyn met verse van deelnemers aan die AVBOB Poetry Competition wat weer op 1…
Tag: Julia Kristeva
Joan Hambidge. Hoe lees ons? III
Join the thumb and middle finger: Dora and Schreber form a circle. That’s where we have to try to think in spite of all … 1. Philippe Sollers I In 1977 verskyn “Freud’s Hand”, daardie uitmuntende artikel van Philippe Sollers opgeneem in Yale French Studies. Dit is vertaal deur Barbara Johnson oor wie…
Marlies Taljard. Apokalips, gelykmaking, heronderhandeling en versoening
In hierdie artikel herbesoek ek ‘n gedig en temas wat daaruit voortspruit waaroor ek reeds vantevore geskryf het, maar wat in die Jaar van die Virus weer relevant geword het. Toe Corona-19 uitgebreek het, is wêreldwyd in die media oor verskeie apokaliptiese moontlikhede bespiegel, en selfs vandag is dit nog nie duidelik…
Marlies Taljard: That blessed place wherein the symphonies flow
Ek dra hierdie blog op aan die nagedagtenis van Nelson Mandela Die simboliese orde is ‘n begrip wat deur Lacan gebruik word en aan die hand waarvan Kristeva haar siening van die semiotiese staat definieer. Dit is dié toedrag van sake wat as die “normale” kondisie van die samelewing of die sosiale raamwerk waarmee die meeste…
Marlies Taljard: Crous se katedraalgedigte en die semiotiese chora
Marius Crous se bundel Vol draadwerk is vir akademiese lesers veral interessant vanweë die talle verwysings na die werk van bekende akademici. Hierdeur word onder andere gesuggereer dat dié verwysings op ‘n onderliggende akademiese raamwerk gebaseer is – ‘n praktyk wat tiperend is vir akademiese tekste. Deur sy bundelmotto te neem uit die werk van…
Marlies Taljard. Digterlike inspirasie
In my vorige blog het ek begin met ‘n bespreking van skrywers se kommentaar op die skryfhandeling, na aanleiding van Antjie Krog se gedig “skryfode” uit die bundel kleur kom nooit alleen nie (2000) (Waar tussen hakies slegs na ‘n getal verwys word, word ‘n bladsy uit dié teks bedoel). Ek sit hierdie bepreking voort…
Marlies Taljard. Mitiese kennis: ‘n Vroulike kennissisteem
Ek plaas hierdie bydrae as deel van Vrouemaand. Dit handel oor die tipe kennis wat in die literêre teorie dikwels aan vroue toegskryf word en hoe dit in die poëtiese praktyk verwoord word. Ek werk eksemplaries en neem die gedigsiklus “slaapliedjies vir Ntombizana Atoo” uit Antjie Krog se bundel Kleur kom nooit alleen nie…
