Julian de Wette is op 26 Junie 1951 in Kaapstad gebore. Hy studeer aan die Sarah Lawrence College in die VSA, New York, waar hy ’n B.A.-graad behaal met Engels, Duits, Ekonomie en Internasionale Betrekkinge as vakke. Hy was byna 30 jaar lank in die buiteland voordat hy weer na Suid-Afrika teruggekeer het. Sedertdien…