Op skool was ek soos enige ander jong Afrikaanse literatuurverslaafde van my ouderdom versót op Breyten Breytenbach en Etienne Leroux. Omdat hulle briljante skrywers was, natuurlik, maar ook omdat hulle as individue uitgestaan het, beide kleurvol en domastrant ánders in ‘n wêreld van eenderskleurige en dikwels eenogige eenselwigheid. Tronkstraf, ‘n Viëtnamese vrou, die Kabbala, swart…