Hierdie MAMA is nog steeds geïntereseerd in DADA. Die gawe biblioteekdame bestel vir my die boek Baroness Elsa – Gender, Dada and Everyday Modernity: A cultural biography geskryf deur Irene Gammel. Baie insiggewend. Volgens die skrywer het barones Elsa ’n nuwe genre begin: die ‘ready-made poem’. In haar gedig “Subjoyride” neem sy die leser op…