Sowat ‘n anderhalfjaar gelede het die kleine Maude Bekaert (met die grootste van harte) uit Brugge, België, my genader om haar te help om Afrikaanse digters se werke aan te stuur vir ‘n projek wat sy aan die gang gesit het: Om ons Afrikaanse, asook Vlaamse en Nederlandse gedigte-woorde in klip te verewig. Sy het…