Charlotte van den Broeck Kameleon VERTALER: Daniel Hugo Die Belgiese digter Charlotte van den Broeck het eers haar merk as voordragkunstenaar in Europa gemaak. Met die verskyning van haar eerste poësiebundel Kameleon in 2015 is sy geloof as vernuwende en oorspronklike nuwe stem. Kameleon is ’n reeks op die eerste oogopslag naïewe maar ironiese,…