Hierdie naweek word daar begin met ‘n wêreldwye inisitaief in digtersgeledere om beswaar te maak teen die berekende uitwissing van die Hazara in Afganistan en Pakistan. Aan die hoof hiervan staan die Afgaanse skrywer en kulturele aktivis, Kamran Mir Hazar. Die protesaksie behels onder meer ‘n ope brief, gerig aan die Verenigde Volkere se sekretaris-generaal,…