Karel Prinsloo, Dalk vandag (Pretoria: Groep 7 Drukkers, 2025) Sewe jaar gelede, in 2018, was dit my beskore om deel van die span te wees wat in die Atterbury-teater Karel Prinsloo se tweede bundel, Slimfoonflitse (2018), met groot sukses bekend te stel. Tussen 2018 en 2023 het die wêreld veral as gevolg…
Tag: Karel Prinsloo
Johann Lodewyk Marais. Van eenhorings gepraat
Lank, lank gelede was ek een aand teenwoordig by ‘n funksie aan die Universiteit van Pretoria, wat aangebied is na afloop van die oorhandiging van die pryse aan die studente wat in die jaarlikse skryfkompetisie as wenners in die drie hoofkategorieë aangewys is. Nadat die toesprake afgehandel is, het ons gesellig om die tafels met vingerhappies…