Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Karel Schoeman

Daniel Hugo. Karel, André en Ingrid

10 August 2020 By Versindaba

Dit is bekend dat André P. Brink op ’n keer die romanskrywer Karel Schoeman getipeer het as ’n “ou tantetjie wat doilies hekel”. Dit het gebeur in sy resensie van Die noorderlig (1975) en slaan dan veral op Schoeman se “presieuse” vertelstyl en “selfbewuste estetisme”, terwyl hy glo net skynbaar betrokke is by die aktualiteite…

Read More

Nini Bennet. Eindnotas

20 April 202020 April 2020 By Versindaba

      In ’n artikel op Literary Hub vra Dustin Illingworth of die selfmoordbriewe van groot skrywers as ’n literêre subgenre geklassifiseer kan word. “Everything has gone for me but the certainty of your goodness. I can’t go on spoiling your life any longer. I don’t think two people could have been happier than…

Read More

Philip de Vos.The King and I

20 February 201129 January 2012 By Versindaba

  My ma het altyd vir my gesê mens praat nooit sleg oor die dooies nie, maar ek was nog altyd van die opinie dat as jy sleg is, is jy sleg. Net omdat jy dood is, maak jou nie skielik goed nie.  ’n Ander rede is dat die dooies glo nie kan terug antwoord…

Read More

Andries Bezuidenhout. Afskeid en vertrek, iemand?

8 February 20114 September 2013 By Versindaba

Ek soek ʼn kopie van Karel Schoeman se Afskeid en vertrek, of selfs die Engelse vertaling daarvan genaamd Take leave and go. My eie kopie lê in Trompsburg en ek wil dit graag aan ʼn nuwe kennis in Kaapstad stuur wat besig is om Schoeman te ontdek. Daar is min Engelssprekende Suid-Afrikaners wat Schoeman ken…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die Louw-huis in Sutherland

7 January 20114 September 2013 By Versindaba

Sutherland bly een van my gunstelingdorpe in die Karoo. ʼn Belangrike rede hiervoor is seker Karel Schoeman se boek Hierdie lewe, ʼn hartroerende roman wat dokumenteer hoe Afrikanerboere in die omgewing hul grond bekom het, hoe hulle hulself uit armoede uit opgewerk het en hoe hulle die landskap begin domineer het. Dit is seker een…

Read More

Philip de Vos. Skrywersblok op ‘n skrywersblog

11 December 201029 January 2012 By Versindaba

  Sommerso op ’n dag kom ek vandeesweek agter dat die Muse verdwyn het. Die hoekoms en waaroms is ’n bietjie onduidelik, maar dit het sweerlik iets te doen met die feit dat ek twee weke gelede met my R5000 kamera in ’n swembad in Tulbagh beland het.       Ek het al wel gehoor…

Read More

Philip de Vos. Asblik-versies

25 September 201014 December 2012 By Versindaba

        Iemand vra my die ander dag hoeveel versies ek al oor die jare geskryf het, en die vraag was onmoontlik om te beantwoord, want dit trek sekerlik ver oor ’n duisend (of dalk meer). En die probleem is, van daardie versies is daar maar enkeles wat ek persoonlik voel die toets…

Read More

Andries Bezuidenhout. Prys vir “Hierdie lewe”

18 November 20094 September 2013 By Versindaba

Baie geluk aan Karel Schoeman met die toekenning van die Prix-du-meilleur-livre-etranger, ‘n Franse prys vir die beste buitelandse boek. Hierdie lewe het baie onlangs in Frans verskyn. Met die toekenning van die prys is hy in die geselskap van onder andere Orhan Pamuk, Philip Roth, Salman Rushdie, Gabriel Garcia Márquez en John Updike.

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. dirge
  • Willem M. Roggeman.
  • Miel Vanstreels. Die jare
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? – “Die skuld wat bloed betaal” (Sandra Skinner)

Nuutste kommentaar

  1. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

  2. Alwyn Roux on Kan iemand help?4 March 2026

    Hierdie is die werk van Hennie Meyer.

  3. Petra Pienaar-Nel on Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon3 March 2026

    Uit watter bundel kom die gedig oor Leopold?

  4. Thurston Cooper on Thurston Cooper. Stink Voete2 March 2026

    Trots om te sien dat my gedig “Stink Voete” vandag op Versindaba verskyn het. Dankie aan Marlies Taljard vir die…

  5. Rene Bohnen on Kan iemand help?28 February 2026

    Dit lyk soos Hennie Meyer (Winkel van Wanklanke) se werk, hy het sulke vuurhoutjieboksies gemaak vir 'n projek, ek dink…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon