weggaangedig vir Breyten my woorde is nie soos joune nie nie vol preie en Romeine nie ek wil jou nie terugflits na jouself nie jy het ons almal kom raak met woordskeppinge en visuele meesterwerke jou mens-wees ons kan maar slegs beaam daar was ‘n MENSCH! vlieg sag (ek dink nie jy…