My Children! My Africa! Netwerk 24, 10 Maart 2025 Haar kinders se grou gille weergalm uit die hole uit die krotte en kille dieptes van haar Moeder-Afrikahart – met leë mae in verflenterde, vuil klere verteer hul verhonger en stil, terwyl die politici, vuiste na bo, skree: “Viva Mama Africa!” © Karlie…
