En dan het daar ‘n derde ding by my opgedaag: Ons, die mens, het niks uitgevind nie, ons ontdek alleen wat van vóór die Oerknal af bestaan. Ons BMW of selfoon is geheel en al gemaak van alles wat reeds bestaan van lank voor die mens daar was. Alles is gemaak millennias voor ons daar was. Die…
Tag: Karnaval en Lent
Onderhoud met TT Cloete
Dr. Marlies Taljard in gesprek met Prof. T.T. Cloete oor sy nuutste bundel Karnaval en Lent Dr. Marlies Taljard (MT): Prof. T.T. Cloete, dankie vir ʼn baie gesellige en inspirerende kuiertjie by u aan huis waartydens ons onder andere gesels het oor u nuwe bundel Karnaval en Lent wat binnekort by Tafelberg verskyn. Om by…