Die gedig Apostase in Marius Crous se bundel Vol draadwerk (2012) verbeeld die sprekende ek se afvalligheid van die Christelike godsdiens. Dit is nie toevallig dat dié gedig in die afdeling staan wat heet Aufhebung nie – ‘n woord wat vertaal kan word met “uitkansellering”, “opheffing”, “afskaffing” en “ongeldig verklaring”. Hierdie is een van die…
Tag: Katedraal Ys
Marlies Taljard. Die mitiese stad Kêr-Ys
In Marius Crous se bundel Vol Draadwerk (2012) kom daar ʼn groot aantal gedigte voor wat gebaseer is op mites en legendes – ek het onlangs ʼn blog geskryf oor die gedig Avalon wat, net soos die eerste drie gedigte in die bundel, sy stof put uit die mite van ʼn verlore stad. Hierdie verhaaltipe…
