Keith Oliver Lewis is op 18 September 2025 aangewys as die wenner van die AVBOB-poësiekompetisie in die afdeling vir Afrikaanse gedigte. Namens Versindaba, baie geluk aan jou Keith!
Tag: Keith Oliver Lewis
Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway vraag: daa is ʼn klong op sy knieë innie buite toilet met pawpaw boeme weerskant, agte in sy ouma se yart 一 skrop hy die sement vloer? of bely hy vi ieman annes se sonde? antwoort: ek wietie. …
Keith Oliver Lewis: Eersteplekwenner: Kyk hoe ver het ons gekom gedigtekompetisie
my taal, no ghap interesting feit: ʼn is ʼn veswakking vannie ouer litwootvorm een (AWS, 2009) & ʼit maak sin dattie afkappingstieken shaped is soese traan daai black hanging grief is altyd daa nessie gront en dié taal mos altwie myne dan skielikie mee nie soes byrie poskantoor…
Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom
AANKONDIGING VAN WENNERS | KYK HOE VER HET ONS GEKOM: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms…
PEN Afrikaans / Versindaba / Kyk hoe ver het ons gekom
evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans en Noormanne was,…
