Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Kenia

Digstring: Johann Lodewyk Marais. RICHARD E. LEAKEY

12 September 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Digstring. Enkele vrae oor die rugstring van ‘n gedig Louis Esterhuizen in gesprek met Johann Lodewyk Marais     RICHARD E. LEAKEY  Here is the Africa of unlimited space, of tranquility and of great beauty.             Die huis met sy wye uitkyk suidwes oor die Groot Skeurvallei bied aan die gesin na maande se ondersoek ‘n…

Read More

Die Karen Blixen-museum, Nairobi

21 February 2010 By Marlise Joubert

Baie besoekers aan Kenia is bekend met die Karen Blixen-museum buite die hoofstad Nairobi waar die beroemde Deense skrywer van onder meer Out of Africa (1937) van 1917 tot 1931 gewoon en met koffie geboer het. Die huis is reeds sedert 1985 oop vir die publiek en bykans 50 000 Keniane en besoekers van dwarsoor…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Stegies van die geskiedenis

7 February 20106 April 2011 By Marlise Joubert

Mombasa Wanneer Air Kenya se Boeing 737-300 naby Mombasa deur die wolke breek, sien ek lappies lande en groepies huise tussen palmbome in die plooie van die heuwelagtige landskap. “Eindelik – die hawe van Mombassa in gesig!” onthou ek Sangiro se woorde. In Op safari (1924) beskryf hy hoe hy en sy reisgenote destyds per…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Oos-Afrikaanse drome

29 January 20106 April 2011 By Marlise Joubert

‘n Mens se eerste belangstellings kan ‘n eie Eden skep wat jy ten minste een keer moet besoek. Ek was sestien jaar en in standerd agt aan die Hoёrskool Harrismith toe ek geweet het dat ek Kenia toe wil gaan. Op 22 Mei van daardie jaar skryf ek in my opstelboek oor my “safari in…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Oor die Skeurvallei

10 September 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Ons vlieg in die rigting van Mosambiek vanwaar ons links sal draai oor Tete, oor Lilongwe in Malawi, dan oor Tanzaniё waar ons Kilimanjaro regs en die Ngorongoro-krater links van ons sal kan sien. Die medevlieënier se stem is egter onduidelik oor die luidsprekerstelsel, sodat ek nie sy naam kan uitmaak nie. Benewens die prag…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon