KERSBELYDENIS Kleine Jesus, mens van Nasaret, hoor die hemel en die aarde juig oor redding uit ʼn voerkripbed. Laat rym en reël nou ook getuig: Jonge Jesus, seun in Nasaret, u koms voltooi die ganse wet, leer van liefde en vergiffenis in wonderwerk en gelykenis. Grote Jesus, man uit Nasaret, U het…