ʼn Vredesverklaring deur Kim Stafford, vertaal deur Ilse van Staden Daar die wêreld ʼn brandende huis is, daar die nasies oorloop van geraas, daar hoop so klein lyk, soms ʼn enkele voël op ʼn draad deur migrasie agtergelaat. Daar goedhartigheid selde in die nuus en vrede ʼn abstraksie is maar oorlog konkreet;…