Gedig vir my suster in die gety van vinne My suster het kanker. borskanker. Sy betwyfel dit, want sy voel dan so goed, so gesond, sê sy, inderwaarheid lanklaas so jonk gevoel en vol energie. Te danke aan vars plaasmarkvrugtesappe. Sy laat nie aan haar sny nie, sê sy. Ek vas ek cleanse…