As kind het ek verskriklike nagmerries gekry. Soms het my broers en susters wakker geword as ek gil in die nag. ʼn Rukkie gelede kry ek ʼn ou kopie van die Kleuterverseboek in die hande. Die versameling gediggies is deur DJ Opperman saamgestel en in 1957 uitgegee. Ek vind ʼn hele paar gunstelinge, veral “Bang”…