Oor ‘n maand is dit weer tyd vir die aanwys van vanjaar se Nobelpryswenner vir Letterkunde en die jaarlikse raai-raai-riepa-speletjie het reeds begin. So het die beroepswedders verlede week hul loting ten opsigte van gunstelingkandidate bekend gemaak en oudergewoonte wemel die lys met die usual suspects. Volgens Ladbrokes, wat as die vernaamste van dié…
Tag: Ko Un
Andries Bezuidenhout. Die digter – vertaling van ʼn gedig deur Ko Un
Nog altyd was hy ʼn digter. Kinders het na hom as ʼn digter verwys en vroue ook. Hy was beslis ʼn digter, meer as enigiemand anders wat ek ken. As hulle hom teëkom het selfs otte en bosvarke digter gegrom. Hy’s dood toe hy terugkeer van ʼn epiese reis. Geen digterlike woord in sy kamer…
Andries Bezuidenhout. Lied van onskuld – vertaling van ʼn gedig deur Ko Un
Moet nooit in hawens na die liefde vir onskuld soek nie. Ag, ook nie in neonbeligte strate nie, of in dronkmanstegies nie, jou dwaas, jou dwaas, om te soek na die liefde vir onskuld. In tye van traangas en gifgas, tye van fosforbomvlamme, moenie na die liefde vir onskuld soek in helder daglig of teen…
Dansende Digtersfees. Duskant die greep van tyd
Net soos dit die geval is met Tomaž Šalamun, is dit haas onmoontlik om tussen die rykdom van die Suid-Koreaanse digter Ko Un se beskikbare werke in Engelse vertaling te kies; ook vanweë sy statuur en reputasie as geoormerkte Nobel-pryswenner. En natuurlik pragtig deur die onderskeie uitgewers geproduseer. Twee publikasies is egter The Three Way…
Dansende Digtersfees. Ko Un (Suid-Korea)
Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. As ‘n gesamentlike projek tussen Spier en die Pirogue Kollektief, is die Dansende Digtersfees die eerste beliggaming van ‘n vennootskap met die bedoeling…
Andries Bezuidenhout. Suid-Korea en die uitwissing van die self
Suid-Korea is ʼn land waar die vier seisoene onbeskaamd hulself is – in besonder in die land se lieflike hoofstad Seoel. In die winter sneeu dit, die lente slaan in blomme uit, die somer is warm en herfsbome is diep skakerings van bruin en oranje. Elke seisoen duur presies drie maande. Ek het Korea besoek…