Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Kobus Lombard

Nuwe Bundel. Kobus Lombard: Sandskrif

23 November 2023 By Versindaba

Sandskrif Kobus Lombard Die Namibiese landskap en mense van die land figureer deurgaans in Kobus Lombard se sesde digbundel. Reeds in die openingsgedig staan die sterflikheid en kortstondigheid van die menslike lewe teenoor die grootse, onveranderlike woestyn, die see en die taai plantegroei. Die digter tree in gesprek met God, met sy aanneem- en pleegouers,…

Read More

Hendrik J Botha. Kobus Lombard word 70

28 October 202231 October 2022 By Versindaba

      Kobus Lombard    – 28 Oktober 1952   In hierdie mooiste mooiste maand met die hele land in rep en roer oor die sewentigste verjaarsdag van een van die grootste kontemporêre digters in Afrikaans, het my groot vriend en bose bondgenoot, Kobus Lombard van Namibië, ook stil-stil sewentig geword; sonder fanfare of opspraak,…

Read More

Resensie: Tussen toeval en willekeur (Kobus Lombard)

29 January 201930 January 2019 By Versindaba

Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard. (Naledi, 2018, ISBN: 978-1-928426-34-9, Formaat: Sagteband, 63p.) Resensent: Amanda Lourens Tussen toeval en willekeur, die digter Kobus Lombard se vyfde digbundel, is nóg ‘n keurig versorgde publikasie van Naledi, wat duidelik ál sterker na vore tree as ’n rolspeler om mee rekening te hou in die Afrikaanse poësiesisteem….

Read More

Resensie: “Skadu oor die sonwyser” (Kobus Lombard)

10 April 201515 April 2015 By Versindaba

SKADU OOR DIE SONWYSER – KOBUS LOMBARD (Protea Boekhuis, 2015) Resensent: Marlies Taljard   Toe ek Kobus Lombard se vierde bundel, Skadu oor die sonwyser lees, het dit my met die illusie van Bonsaikuns gelaat. ʼn Bonsai is ʼn boom wat klein genoeg gehou word om in ʼn houer te groei. Ten spyte van die…

Read More

Digstring indeks

10 February 201124 January 2020 By Versindaba

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…

Read More

Joan Hambidge. Versindaba-kroniek 2010

31 December 20106 January 2011 By Marlise Joubert

Die gedig as kleitablet, sakrament of sms                              Joan Hambidge   I  Agtergrond:   Die jaar 2010 het ʼn hele gerf goeie bundels opgelewer en in hierdie oorsig fokus ek hoofsaaklik op solo-bundels. Daar is uiteraard die Nuwe stemme 4-reeks, wat uitvoerig bespreek is op die blad (1) en die Versindaba-bloemlesing. Lina Spies se keuse uit…

Read More

Digstring: Kobus Lombard. Kameeldoring

20 June 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Kameeldoring    kleintyd was jy die agterplaasboom die klimboom en die tekenboom vir my dom hande in ydeler jare was jy net ʼn ver boom op die horison, ʼn vryboom met die maan agter sy takke maar nou is jy die nabyboom – ons bas het ewe vaal en skurf geword ons wortels tas…

Read More

Onderhoud met Kobus Lombard

15 June 201019 May 2011 By Versindaba

Om met ‘n woordmes vlerke te kerf Louis Esterhuizen gesels met Kobus Lombard     Kobus Lombard is in 1952 in Waterval-Boven gebore en het as ‘n aangenome kind – uit die Maria Klopper-kinderhuis – in Gobabis, Namibië grootgeword. Nadat hy matrikuleer in Windhoek aan die hoërskool Jan Möhr, voltooi hy sy verpligte diensplig in…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon