Die kompetisie het nou gesluit! Webmeester gedaan! Baie dankie vir almal wat hieraan deelgeneem het. Daar was besondere inskrywings. Binnekort maak ons die Top 15 tot 20 bekend wat dan na die finale keurders gestuur word vir verdere beoordeling. ———————————————————————– Versindaba Poësie-kompetisie: die Lykdig Die kompetisie sluit vandag stiptelik om 17h00 (21 ste Julie, 2014)….
Tag: Kompetisies Poësie
Wenners van die Beeldgedigkompetisie!
Wenners van die Beeldgedigkompetisie Andries Bezuidenhout Zandra Bezuidenhout Carina Stander Baie geluk aan hierdie drie wenners! EERSTE PRYS (R1000): Andries Bezuidenhout. Gesprek met Vilhelm Hammershøi by Ordrupgaard TWEEDE PRYS (R600): Zandra Bezuidenhout. Stillewe DERDE PRYS (R400) : Carina Stander. stiljag Met dank en waardering aan Cordis Trust vir hulle steun, maak ons graag…