Konglomeraat: Francois de Jongh My denke sedimenteer in konglomeraat: brokstukke en rolklippe afgeset in verse ongebonde aan reëlmaat grootte óf vaste vorm natuurlike spoelgoed in die vloei van die oomblik. Francois de Jongh het in 1981 gedebuteer met die bundel Klipsweet. In Konglomeraat neem hy bestek op van ’n hele lewe….