Die poësiereeks genaamd Koningsblauw is ‘n reisende poësieprogram wat om die beurt in vier stede in Vlaandere aangebied word, te wete Antwerpen, Gent, Genk en Leuven. Vyf jaar na die geliefde Vlaamse digter, Herman de Coninck, se onverwagse afsterwe het die kultuurorganisasie Behoud de Begeerte in 2002 met dié inisiatief begin; die voorneme was aanvanklik dat…
Tag: Koningsblauw
Vrydag, 22 Mei 2009
Vandag is ‘n besonderse dag op die Vlaamse kunskalender. Dit is naamlik die begin van Koningsblauw 09, ‘n vierdaagse poësiefees wat nie net die Nederlandse digkuns in die algemeen vier nie, maar in die besonder ook die Vlaamse digter Herman de Coninck s’n. Die fees begin vandag by Berchem (Antwerp) en beweeg daarna onderskeidelik na…