Konstantinos Kavafis. Vertalings in Afrikaans deur Cas Vos. Terugkeer van Griekeland af Vir Breyten, om Parool / Parole te vier So, ons is amper daar, Hermippos. Die dag ná môre, so lyk dit – dit was die kaptein se murmeling. Ons skip voel die deining van ons seë, die waters van Ciprus, Sirië, en…