Daar is nog ‘n paar woorde in die pot oor. Skep vir jou. Daar behoort ook nog ‘n paar letters iewers rond te dryf as jy bereid is om ‘n bietjie te krap. Daar is rys in die klein potjie langsaan die vuur. Rys, vleis en aartappels Rys, woorde en letters Rys, sinne en paragrawe…
